‘n Filosofiedosent aan die Universiteit van Pretoria het ‘n keer in ons eerstejaarklas ‘n verhaal oor die ondergang van die antieke biblioteek van Alexandrië in Egipte vertel. Dit bly my steeds by. Dié biblioteek, ‘n deel van die groter Μουσείον, het in die derde eeu voor Christus in Egipte in die regeertyd van Ptolemeus II…