Ek was in Brasilië as gas van die Universiteit van São Paulo (my Portugese titel, terloops, was Auxilio Professor Visitante, nogal kinky!), maar omdat my gasvrou ʼn dubbele aanstelling het, het ek die geleentheid gehad om ook die Pontifícia Universidade Católica de São Paulo (PUC-SP) twee keer te besoek – een keer om ʼn lesing…