Vantevore is daar al dikwels berig oor pres. Barak Obama se voorliefde vir die digkuns en die poësie-aande wat hy en sy vrou maandeliks in die Wit Huis aanbied. Die foto hiernaas is juis tydens die verwelkoming van gaste tydens só ‘n geleentheid geneem. Nietemin, volgens ‘n berig op Politico se webblad het hy onlangs…