Die W.A. Hofmeyr-prys ‘n letterkundeprys vir drama, digkuns en prosa is begin deur Nasionale Pers ter nagedagtenis van ‘n voormalige voorsitter van die maatskappy se direksie, W.A. Hofmeyr. Dit is in 1954 die eerste keer toegeken. Oorspronklik het net boeke wat uitgegee is deur Nasionale Boekhandel in aanmerking gekom, maar vanaf 1970 is dit verander…
Tag: Vaarwel my effens bevlekte held
Amanda Lourens. John Berryman: Bevlekte held?
In haar resensie van Johann de Lange se Vaarwel, my effens bevlekte held (2012) beskryf Joan Hambidge die gedig “Skielik skemer” as ’n sentrale gedig in die bundel, en dat dit ook die titel van die bundel aktiveer. Die betrokke bundeltitel is een van dié wat jou boei deur die nié-voor-die-hand-liggendheid daarvan (maar nie…
Resensie: Vaarwel, my effens bevlekte held (De Lange)
Hunkering se grein: Vaarwel, my effens bevlekte held deur Johann de Lange Resensie deur Joan Hambidge Kort na die verskyning van Weerlig van die ongeloof, ‘n besondere knap bundel met kwatryne en vierreëlige verse, verskyn daar ‘n bundel Vaarwel, my effens bevlekte held met ‘n besondere mooi omslag van Christiaan Diedericks “Death of the…