Op hierdie vadersdag dink ek aan my pa, my Dad, vader en alles wat hy beteken het voor die dood hom kon haal het. Versorger en omgee-mens soos scriba, sport- en versekeringsman. Om ‘n portret van jou te maak sedert jou vertrek, verander nou van afstand tot hierdie binneblik soos ‘n memoir, smeekskrif,…
Tag: Vadersdag
Gisela Ullyatt. Vir ’n pa.
Junie is die maand van pa’s; 15 Junie is Vadersdag. Jaar na jaar word egter dieselfde sotlikhede op winkelrakke en spesiale uitstallings opgestapel om die skuldige gewete aan te spreek: oorsoet sjokoladetjies en geroosterde neute, die ewige knipmes; wintersokkies. Tydskrifte adverteer glansgeskenke soos ’n peperduur biltongsnyer. Bekendes word glansend saam met pappa afgeneem en…
Hannalie Taute. Bloubaard: vir Vadersdag
Party mans het sagte baarde, ander harde baarde, sommige het selfs blou baarde. My man besit geen blou haartjie, terwyl my pa, indien hy hare/baard sou had, dit blou sou wees. Eers was daar ʼn foto nog voordat ek n gedagte was- die foto is êrens verlê tydens ons ‘groot trek’. Toe was daar die…