VAKATURES TAALKOMMISSIE VAN DIE SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns beoog om van 2022 die aard en werksaamhede van die Taalkommissie te vernuwe sodat meer kundiges in die standaardiseringsprosesse van Afrikaans betrek word en groter inspraak, demografies sowel as geografies met inagname van streeks- en sosiale variëteite…