In Val Hotel se kroeg is plakkate wat vertonings deur Gert Vlok Nel en Bacchus Nel adverteer. Daar is skilderye van Bob Dylan (nie deur Bob Dylan nie) en lirieke van Nick Cave teen die muur. Dis nie juis wat ʼn mens in ʼn hotelkroeg hier op die Hoëveldse platteland sal verwag nie. Rita en…