I Die digkuns in alle tale werk met konvensies (implisiet of eksplisiet). Hierop wys ‘n teoretikus soos Umberto Eco in sy studies oor die letterkunde. Klassieke verwysings (verhuld of openlik) moet deur die speurende leser ontdek word. Roland Barthes het eweneens analises gemaak oor klassieke tekste soos oor Racine. Reinaard die vos is ‘n…