Ons trek by ʼn nuwe woonstel in. Ons vriende Tertius en Philanie bring pizza en sjampoe. Eet tussen bokse en boeke. Die borrels gaan vinnig kop toe. Philanie deel my liefde vir Leonard Cohen se musiek. Hulle is pas terug uit Italië, waar hulle Cohen se vertoning in Venesië bygewoon het. Sommer op ʼn stadsplein,…
