Venus Kriya my oë het aan jou draadjies vasgehak en dit help nie waar ek kyk, ek kan nie ophou sien soos ek gesien het toe ons teenoor mekaar gesit en die stipstaar beluister het nie – beoefen het, soos ou vriende se weg na die waarheid en die lewe,…