Einde van die maand. Geen vrugte en joghurt nie. So, vanoggend se ontbyt laat my aan Koos Kombuis dink. Eintlik sy vorige gedaante, André Letoit. Spesifiek die reëltjie “koffie en toast met peanutbotter op”. Dit kom uit die song Valerie, effe van ʼn rip-off van dele van “If I were a capenter, and you were…