Verdeelde stand / Divided Stance Celesté Fritze Verdeelde stand | Divided Stance is haar debuut-digbundel. Dit is saamgestel uit die vermenging van onder meer tale, kulture en seksualiteite in die diverse Suid-Afrikaanse werklikheid oor verskeie tydvakke heen. Die Afrikaanse en Engelse gedigte meld aan in die digter se voorkeurtaal vir die tema, stemming of…