Ek was ‘n maand of wat gelede in Mexiko om ‘n kongres by te woon. My kongresbestemming was Morelia, die hoofstad van Michoacán, ‘n staat wat meer bekend is vir die bloedige oorlog wat daar woed tussen die polisie en dwelmsmokkelaars as vir Morelia se bekoorlike koloniale strate. Ek het darem voor en na die kongres die geleentheid gehad om…