Carol Ann Duffy, die Britse poet laureate, het pas nadat sy op besoek was by die Britse Koningshuis, aangekondig dat sy haar jaarlikse toelaag van £5,750 as ‘n prys gaan aanwend. Dié prys, wat as die Ted Hughes Award bekend sal staan, sal jaarliks toegeken word aan die digter wat die mees opwindende bydrae tot…