Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Versindaba 2009

Versindaba 2009 verbeeldingryke ontdekkingsreis

2 December 20092 December 2009 By Marlise Joubert

Rensia Robinson     Ek was bevoorreg om elkeen van die sessies van Versindaba 2009 by te woon. Vyf jaar gelede kon ek ook entoesiasties deel in die geboorte van hierdie digtersdroom. Terwyl ’n reklame en sukses-orgie die beskeie aanmelding van die digterstem gevoelloos  oordonder, is ʼn ruimte geskep vir die minderheid wat van stiltes…

Read More

Versindaba 2009 onder die hemel

1 December 20091 December 2009 By Marlise Joubert

(Ervarings van twee uit die vier indabasessies)  Una Beekman     Vrydagaand : Onder die skoon hemel op die oop verhoog by Oude Libertas skop die Versindaba af met die veteraan Susanne Beyers wat die aankondigings doen. Sy het ʼn moulose rooi fluweel rok aan wat haar foutlose stem versinnebeeld.   Jannie Mouton doen die…

Read More

Wat ‘n fees …

30 November 200930 November 2009 By Marlise Joubert

Moeg, uitgefees en dankbaar – vanjaar se Versindaba gepak, toegedraai en gepos … En hemel, wat ‘n voorreg was dit nie om ons digkuns in die wondermooie fasiliteit van Oude Libertas so tussen wingerde, bome en berge te kon vier nie. Nietemin, graag wil ek my persoonlike indrukke van bepaalde hoogtepunte vanoggend by monde van hierdie Nuuswekker met…

Read More

Iets meer oor Versindaba 2009

3 November 200930 November 2009 By Marlise Joubert

PERSVERKLARING: VERSINDABA 2009   Versindaba ’09 Die vyfde Versindaba vind vanjaar op 27 en 28 November plaas by die Oude Libertas Amfiteater op Stellenbosch en dit beloof om selfs nóg meer omvattend en luisterryk te wees as in die verlede. So is daar nie minder nie as 17 digters betrokke by die fees; almal digters…

Read More

Dis tyd om opgewonde te begin raak …

7 October 20097 October 2009 By Marlise Joubert

Dit is met bruisende (en dankbare) vreugde wat ons vanoggend die program vir vanjaar se Versindaba kan bekend maak. Dié fees, wat op 27 en 28 November by die Oude Libertas Amfiteater by Stellenbosch gaan plaasvind, volg weer die beproefde formaat van 4 sessies van drie ure elk. Die twee aandsessies fokus oudergewoonte op poësie saam…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

Nuutste bydraes

  • Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê
  • Joan Hambidge. Cloete en die klassieke verwysings
  • Johann Lodewyk Marais. Peter Singer
  • Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor
  • Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies

Nuutste kommentaar

  1. margaret cordier on Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor18 April 2026

    Dankie Dietloff vir ʼn veelseggende en insiggewende skrywe!

  2. Bernard Odendaal on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Lekker laat jy my lag, Hennie! Humor werk ‘n bietjie soos salf.

  3. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. brief   onversend17 April 2026

    Dankie, René.

  4. Hendrik Botha on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Uitstekend parodie! Welgedaan!

  5. linda claassen on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Briljant en pure lekkerkry!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon