Versindaba 2010. Bloemlesing saamgestel deur US Woordfees. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-291-4. Prys: R140. 78 bladsye. Sagteband. “‘n Mens kan tans sonder enige vrees vir teëspraak sê dat dit besonder goed gaan met die Afrikaanse digkuns.” Dít is die bevinding van Louis Esterhuizen in sy “Inleiding” tot Versindaba 2010. Daarin skets hy eers die heropbloei in…
Tag: Versindaba 2010
Foto’s: Versindaba 2010 [1]
Foto’s van die pasafgelope Versindaba poësiefees wat op 17/18 September 2010, Stellenbosch, plaasgevind het. [Foto’s deur Annie Klopper – KLIK op foto’s om te vergroot.] Galery 1 – Galery 2 Na Galery 2
Nicol Stassen. Voorwoord Versindaba 2010
Desiderius Erasmus het sy uitgewer Aldus Manutius van Venesië geprys en gesê dat Manutius ewe onsterflik is as die groot wetenskaplikes en skrywers van die Renaissance. Tóg geniet min uitgewers blywende faam buiten by ‘n klein groepie boekhistorici. ‘n Handvol uitgewers soos J.L. van Schaik, Human & Rousseau en A.A. Balkema het blywende roem in…