LitNet: Fotoverslag – Versindaba 2011 “Die groot opkoms en algemene entoesiasme oor die digkuns wat by hierdie jaar se Versindaba te bespeur was, asook die hoë kwaliteit van die gedigte wat voorgelees is en die bundels wat bekroon is, is beslis aanduidings dat dit goed gaan met die Afrikaanse digkuns, en dat die doemprofete vir…
Tag: Versindaba 2011
Fotogalery: Digtersgala by Versindaba 2011
Die Versindaba se Digtersgala het vanjaar plaasgevind in De Kelder, by die Lanzarac Hotel. Bo: Caro Wiese (borg) & Melt Myburgh van Woordfees US (organiseerder van die Versindaba 2011)
Program: Versindaba op 23 & 24 September 2011
bied aan Versindaba Roer die snare! 23 en 24 September 2011 Ouditorium, J.S. Gericke-biblioteek | Ou Hoofgebou | De Kelder, Lanzerac Toegang: R30 per sessie, tensy anders aangedui. Spesiale dagkaart (alle sessies): R120. Kaartjies: Woordfeeskantoor (kamer 615, Lettere-gebou, US-kampus), Protea Boekwinkel, Stellenbosch, of by deur. Telefoniese besprekings: 021-808 3513. Vrydag 23 September…