In welke mate jy toegelaat word om te doen. Hierdie gedagte draal die afgelope maande reeds soos ‘n voosgeluisterde refrein deur my gedagtes. En ja, natuurlik voel ‘n mens ietwat gedemp oor die US Woordfees se aankondiging dat die jaarlikse Versindaba poësiefees nie meer as ‘n aparte entiteit aangebied gaan word nie, maar voortaan…