2021 was ‘n jaar wat beslis in die geskiedenis opgeteken sal staan as ‘n skrik-jaar waarin mense wêreldwyd onvoorstelbare en ingrypende veranderinge beleef het en hulle lewens dienooreenkomstig moes aanpas. Ons het iéts daarvan op Versindaba beleef, byvoorbeeld deur die groot aantal Covid 19-gedigte wat ingestuur is, maar ook in die toonaard…