VERSTROOIDE AARDE (Op ʼn grondpad tussen Standerton en Villiers) Moontlik was daar drade om die werf se soom – lank gelede, want nou moet jy gister se grense op die landskap lees, aan die patrone van plante wat met los wortels versuim waar sense en skêre hulle jare gelede nie kon tem nie. Bloekoms vergader…