Vertaalproses Om woorde uit te wan tot uit die warreling van kaf ‘n handvol korrels oorbly in die skedelpan om dan die vonds omsigtig te betrag te meet en pas te weeg en sif en gulsig in die kies te maal tot kousels gepuur van alle -ismes gis en rys terwyl…