Gabriela Mistral – vertaal deur De Waal Venter Die huis (Fragment) Die tafel, seun, is gedek met die stil witheid van room, en op die vier mure glinster die blou van breekware. Hier is die sout, hier die olie en in die middel die brood wat amper praat. Goud pragtiger as die…