Wat hieronder volg, was oorspronklik bedoel as kommentaar op sommige van die blogbydraes deur Yves T’Sjoen op hierdie webblad. Maar dit het toe onvoorsiens iets geword wat nie meer slegs hóm raak nie. ****** Beste Yves, baie dankie vir jou prikkelende blogbydraes op Versindaba. Jou skrywe oor “Hugo Claus & de vertaler” het ek gelees…