Adriaan Roland Holst – uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo By sterlig en sneeu Sy eien hom nie in die sterlig nie (hy sou haar in die donker ken). Sy vra die pad na sy huis, haar stem sê sy naam onwennig. Hy beduie haar verkeerd, en dink: “Ek sou haar in die…