Vertaling van Frans in Afrikaans: “L’albatros” (Charles Baudelaire) Vertaal deur Dan Roodt Die albatros Dikwels, in ‘n grap, vang matrose uitgestrekte seëvoels, die albatrosse wat die skip volg, lui reisgenote al langs die bitter branderrosse. Skaars is hulle op die planke neergesit, Of dié konings van die blou, lomp en verleë, Laat jammerlik…