Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: vertaling

Joan Hambidge. Barthes verder via Annette Lavers

7 October 20247 October 2024 By Versindaba

  “The reader will easily see where I stand”. Mythologies.   I Die teoretikus Annette Lavers wys in haar uitgebreide studie Roland Barthes: Structuralism and After op die inhiberende faktore van sy lewe beskryf in Roland Barthes deur Roland Barthes: die moeder ontvang geen finansiële steun as weduwee nie en word ‘n boekbinder in Parys;…

Read More

Marlies Taljard: Fragmentering en rekonstruksie

11 September 201613 September 2016 By Marlies Taljard

  Wanneer die bejaarde monnik Adso van Melk aan die einde van The name of the rose ʼn tweede besoek bring aan die klooster wat hy as jongeling saam met William van Ockham besoek het, soek hy in vertwyfeling tussen die ruïnes van die mure na iets van dit wat hy gehoop het om te…

Read More

Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels

18 August 201529 August 2015 By Versindaba

Breyten Breytenbach. Translated to English by / vert. deur Waldemar Gouws   embarrassing knowledge of nightfall (or a shy look on darkness)   what would be the difference between halt and shalt in particular since one should be moving haltingly along to reach that far row of fruit trees on the road to mount darkness…

Read More

Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels

27 June 201529 August 2015 By Versindaba

Breyten Breytenbach. Translated to Enlish by / vert. deur Waldemar Gouws   poem take me through a zone of snow farmlands with bales of hay in summertime where birds eat the patches of words then swarm to rhythms in motion towards clearness, towards some clearness take me back over the courses of a life where…

Read More

René Bohnen. Boomklim

9 June 201420 November 2014 By admin

Google is ʼn bietjie soos boomklim. Voetjie op hierdie tak, voetjie op daardie tak. Effe regs, effe hoër, dan weer effe links. Binnekort sit jy op ‘n onbeplande plek met ʼn uitsig. Meestal weet jy nie mooi hoe jy daar gekom het nie. Of hoe om weer af te klim nie. Dan maar laat los…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die digter – vertaling van ʼn gedig deur Ko Un

8 September 2013 By Versindaba

Nog altyd was hy ʼn digter. Kinders het na hom as ʼn digter verwys en vroue ook. Hy was beslis ʼn digter, meer as enigiemand anders wat ek ken. As hulle hom teëkom het selfs otte en bosvarke digter gegrom. Hy’s dood toe hy terugkeer van ʼn epiese reis. Geen digterlike woord in sy kamer…

Read More

René Bohnen. Geel is die dal van doodskaduwee

25 August 201320 July 2024 By admin

In Augustus is Gauteng maar vaal. Daarom was ek baie dankbaar vir ʼn geskenk wat ek uit die bloute ontvang het:10 dae of so in die omgewing van die Tuinroete – ek hoef net petrol te betaal. En ek weet die suikerkanne blom. Volgens die neurowetenskaplikes verval ons maklik in alfagolwe in die brein wanneer…

Read More

Andries Bezuidenhout. Voor die reis – vertaling van ʼn gedig deur Wisława Szymborska

6 August 2013 By Versindaba

Ruimte, noem hulle dit. Gemaklik met een woord gedefinieer, veel moeiliker met baie. Gelyktydig leeg en vol van alles? Dig toe, ten spyte van oop wees, want niks kan daarvan ontsnap nie? Grensloos uitgedy? En as dit dan begrens is, waar de hel aan grens dit? Nou ja toe. Slapenstyd nou. Dis nag, môre het…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon