Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: vertaling

Pieter Odendaal. Vertaling van Chris Mann

12 March 201212 March 2012 By admin

Natuurkenners Chris Zithulele Mann Die natuurkenners wat ek ken het bruin arms en groen vingers, en vlinders kom slaap in hul baarde. Hulle maak met pluisies kele skoon wat teer is van besmette dou en wanneer hulle nies bestuif hulle perskes en pruime. Sonder hul geduldige geesdrif sou ek niks van walvisse weet wat jodel…

Read More

Amanda Lourens. Poging tot vertaling.

12 February 201212 February 2012 By Versindaba

Vandag waag ek my hand aan die vertaling van ‘n gedig van Fernando Pessoa.  Dit het oorspronklik verskyn in sy bundel “The Keeper of Sheep, onder die heteroniem Alberto Caeiro. To think about God is to disobey God, Since God wanted us not to know him, Which is why he didn’t reveal homself to us…

Read More

Marlies Taljard: Maan, onder, alleen, skink wyn …

4 February 2012 By Marlies Taljard

  Die maan is een van die bekendste poëtiese simbole en kom ook in die Afrikaanse poësie dikwels voor. Wie van ons het nog nooit gelees van minnaars wat mekaar in die maanskyn omhels nie, en wie ken nie I.D. du Plessis se bekende gedig Rietfontein waarin die weerkaatsing van die maan op water die…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die storie – vertaling van ʼn gedig deur Michael Ondaatje

8 December 20117 December 2011 By Versindaba

i Vir veertig dae ontvang ʼn kind drome uit vorige lewens. Reise, kronkelpaaie, ʼn honderd beskeie lesse en dan word die verlede uitgevee. Party skreeu met geboorte, ander dwaal teruggetrokke die verlede in – daardie winterbusrit, skielike aankoms by ʼn nuwe stad in die donker. Ook afskeid van familiebande, laat dít wat verlore is en…

Read More

Chris Coolsma. O vertel me wat liefde is.

4 April 201010 July 2024 By admin

Zo nu en dan vlechten de geschiedenis van de muziek en van de poëzie zich tijdelijk ineen doordat een componist en een dichter elkaar vinden, of op afstand inspireren. Tot het mooiste dat Robert Schumann schreef, behoren de liederen op teksten van Heinrich Heine, in ‘Dichterliebe’ bijvoorbeeld. Aan de combinatie van het genie van de…

Read More

Anzaldúa en Krog

8 August 2009 By Marlise Joubert

Anzaldúa en Krog: om te skryf deur vertaling[1] Letterkundedag 25 Julie 2009, Universiteit Stellenbosch Franci Vosloo    Franci Vosloo is ‘n vryskutvertaler en -taalversorger en is tans besig met ‘n proefskrif oor Antjie Krog as vertaler en die verband tussen skryf en selfvertaling, by die Universiteit Stellenbosch. Van haar artikels verskyn ook in Stilet (XIX…

Read More

Andries Bezuidenhout. Verdeelde huis – vertaling

10 July 20094 September 2013 By Versindaba

Ek vra nederig om verskoning vir my afwesigheid. Ek was in Potchefstroom om ʼn werkswinkel by te woon en is toe deur ʼn griepvirus tot binne in ʼn dosis antibiotika platgeduik. Hier’s ʼn vertaling van Michael Ondaatje se “A House Divided”. VERDEELDE HUIS (ʼn Vertaling van Michael Ondaatje se “A House Divided”) Hierdie middernag haal…

Read More

Andries Bezuidenhout. ‘n Vertaling van ‘n vertaling

8 June 20094 September 2013 By Versindaba

Bernard Odendaal het op sy blog geskryf dat om ʼn vertaling van ʼn vertaling te lees is soos om iemand deur ʼn dubbele sluier te soen. My Pools is egter so swak dat ek nooit sal kan droom om hierdie een se oorspronklike weergawe te lees nie. Iets sê ook vir my dat Afrikaans se…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon