Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: vertalings

Vat vyf, Marlise Joubert: Samesteller van “in a burning sea – Contemporary Afrikaans poetry in Translation”

20 October 201424 October 2014 By Versindaba

“in a burning sea”. Vyf vrae aan Marlise Joubert. * Marlise, “in a burning sea – Contemporary Afrikaans Poetry in Translation” is ʼn magtige publikasie. Nie net beslaan die bloemlesing meer as 350 bladsye nie, maar dit betrek ook gedigte van 30 teenswoordige Afrikaanse digters; met die teks in sowel Afrikaans as Engels. Waarom het…

Read More

Hannalie Taute. Alweer Alice…

16 October 201316 October 2013 By Versindaba

Nie alweer nie,  hoor ek sommige sug.  Hoe dan anders, net soos die ‘Cheshire kat’ bly sy haar verskyning maak?! “…en wat is skitter Wat soveel meer is as in skyn? Want word jy groter raak jy klein Met soveel vrae Met bittermin wat rym: Dis al’s ʼn draaikolk in my brein….” Uit: Winkellpoppe –…

Read More

Nawoord: Michel Houellebecq se gedigte in Afrikaans

3 December 20123 December 2012 By Versindaba

  Om in waarheid te bly   La poésie est le moyen le plus naturel de traduire l’intuition pure d’un instant. Il y a vraiment un noyau d’intuition pure, qui peut être directement traduit en images, ou en mots. Tant qu’on demeure dans la poésie, on demeure également dans la vérité 1.   Wat my…

Read More

Daniel Hugo. Die wording van ‘n vertaler

3 June 2010 By Versindaba

Daniel Hugo: Die wording van ‘n vertaler   Hierdie essay word geplaas met die vriendelike vergunning van The Low Countries wat met hul nuutste uitgawe (2010/18) ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrika bevat. Hul kontakbesonderhede volg hieronder: The Low Countries. Arts and Society in Flanders and the Netherlands (2010, nr.18) is a yearbook which aims to inform…

Read More

Onderhoud: Antjie Krog

23 May 20095 September 2011 By Marlise Joubert

‘n Sterk letterkunde bestaan nie in fluff nie Antjie Krog in gesprek met Louis Esterhuizen    Antjie Krog is digter, joernalis en Buitengewone Professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het elf Afrikaanse digbundels en twee bundels kinderverse gepubliseer. Haar twee nie-fiksie-werke, Country of my skull (1998) en A change of tongue (2003), verskyn in…

Read More

Bernard Odendaal. Oor digkunsvertaling

27 April 200915 February 2011 By Marlise Joubert

Groot verseboek is klaarblyklik dié uitstalkas in die huis van die Afrikaanse poësie. G’n wonder nie dat André P. Brink se samestellings van 2000 en 2008 dus nuwe aandag getrek het vir vertaalde digkuns in Afrikaans, aangesien D.J. Opperman sulke werk voorheen uitgesluit het. In die voorwoord van Groot verseboek 2000 het Brink die opname…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

Nuutste bydraes

  • Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê
  • Joan Hambidge. Cloete en die klassieke verwysings
  • Johann Lodewyk Marais. Peter Singer
  • Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor
  • Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies

Nuutste kommentaar

  1. margaret cordier on Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor18 April 2026

    Dankie Dietloff vir ʼn veelseggende en insiggewende skrywe!

  2. Bernard Odendaal on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Lekker laat jy my lag, Hennie! Humor werk ‘n bietjie soos salf.

  3. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. brief   onversend17 April 2026

    Dankie, René.

  4. Hendrik Botha on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Uitstekend parodie! Welgedaan!

  5. linda claassen on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Briljant en pure lekkerkry!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon