Vincent Oliphant is hierdie week Versindaba se webwerf-gas. Marlies Taljard (MT) Vincent, baie welkom en dankie dat jy bereid is om te gesels! My eerste vraag aan jou: Waar kom jy vandaan? Vertel asseblief iets van jou jeug en jou kleintyd. Wat het jou gemaak wat jy nou is? Vincent…
Tag: Vincent Oliphant
Digtersprofiel: Vincent Oliphant
Vincent Oliphant is op 8 April 1954 op Alicedale naby Grahamstad gebore. Hy het in die vroeë sewentiger jare sowel ’n B.Sc.-graad met Wiskunde en Fisika as hoofvakke as ’n Sekondêre Onderwysdiploma aan die Universiteit van Wes-Kaapland behaal. Gedurende hierdie tyd het hy gedigte in die kampusblad begin publiseer. Die persoonlike aard van sy gedigte het…