Vloeibare middelpunt – Martjie Bosman (Protea Boekhuis, 2016; R160.00 (BTW ingesluit), ISBN 978-1-4853-0584-2, Sagteband, BLADSYE: 80) Resensent: Heilna du Plooy Vloeibare middelpunt is Martjie Bosman se derde digbundel. Op die buiteblad is daar ’n afdruk van ’n skildery van Ryan Loubser wat een van daardie gelukkige ingewings of voorbeelde van sinchronisiteit is waarin twee kunstenaars…
Tag: Vloeibare middelpunt Martjie Bosman
Nuwe publikasie: Vloeibare middelpunt (Martjie Bosman)
Vloeibare middelpunt Martjie Bosman Vloeibare middelpunt is Martjie Bosman se derde digbundel en volg op Toevallige tekens (2010) en Landelik (2003), waarvoor sy met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Susan Smith skryf in haar keurverslag dat Vloeibare middelpunt handel oor ’n “gevoel van vervreemding en vreemdelingskap – nie net as reisende buite die grense…