. Vlug van die gees deur Cas Vos. Naledi, 2019. Resensie: Dewald Koen Vanjaar blyk ’n goeie oesjaar vir die Afrikaanse poësie te wees met ’n hele boel digbundels wat tot dusver verskyn het. Wat veral opval is die aantal digbundels uit die Naledi-stal – laasgenoemde uitgewer is stadig maar seker besig om sy…
Tag: Vlug van die gees Cas Vos
Nuwe publikasie: Vlug van die gees (Cas Vos)
Vlug van die gees Cas Vos In die begin was daar net duisternis, ’n atoom, ’n saad, ’n onderbewyssyn. Hieruit word gedigte geskep wat na die sin van hierdie lewe vra. ’n Lewe omring deur ’n gebrek aan liefde en deernis, bedreig deur armoede, onreg, korrupsie, hooploosheid, siekte wat genees en siekte wat tot die…