Die verskyning en ontvangs van Voetskrif (Uittreksel uit Hoofstuk 6 van Breyten Breytenbach as openbare figuur. 1990. HAUM-Literêr) Francis Galloway Vroeg in 1976 verskyn Voetskrif, die bundel wat Breytenbach in aanhouding geskryf het. Later die jaar word ‘n Seisoen in die paradys, wat reeds in 1973 geskryf is, gepubliseer. Die reaksie op hierdie tekste staan…