Hiermee word ‘n nuwe afdeling op Versindaba bekendgestel, naamlik Stemgrepe. Gepubliseerde digters is welkom om stemgrepe in te stuur om hier geplaas te word. Die gedig moet deur die digter self voorgelees word en die aantal stemgrepe is beperk tot een per gepubliseerde bundel. Die opnames sal apart in ‘n blog verskyn en die skakel…