Dis nou die voorlesing deur Ronelda Kamfer en Loftus Marais, wat uiteindelik ʼn draai kom maak het in Johannesburg. ʼn Paar jaar gelede wou Antjie Krog weet hoekom die energie in Afrikaanse rockmusiek nie ook in die digkuns voorkom nie. Wel, ek skat daardie energie is nou witwarm en selfs dalk sterker as in musiek….