Voorspraak deur Hendrik J. Botha. Naledi, 2019. Resensie: Nini Bennett. Hendrik J. Botha is ’n narkotiseur van Pretoria. Die digter trek reeds in 2015 aandag met sy debuutbundel, Atropos en lewer ’n belangrike bydrae tot mediese poësie. Botha se debuut, die uiteindelike produk van ’n MA-graad in Skeppende Skryfkuns onder leiding van professor…