Die digter De Waal Venter maak melding van sy persoonlike muse, Yanni Euterpe in sy jongste bundel, Vrugbeginsel (Naledi, 2021). In die Griekse mitologie beliggaam die muses die godinne wat as inspirasiebron vir die skeppingsprosesse in die kunste en wetenskappe gedien het. Zeus en Mnemosune, die godin van geheue, het nege dogters gehad. Kalliope…
Tag: VRUGBEGINSEL
Nuwe Bundel. De Waal Venter: Vrugbeginsel
Vrugbeginsel De Waal Venter Die titel verwys na ’n tipiese vrugbeginsel van ’n plant. Die vrugbeginsel sit in die hart van die blom en daaruit ontwikkel die vrug wat uiteindelik ryp word en weer saad voortbring. ’n Gedig kan die begin van ’n vrug vir die leser wees – ’n…