VW Vrye Woord E-pos/Email: hermes@absamail.co.za Posadres/Postal address: Berglaan 717, Florauna 01 Vrye Woord is ‘n losse groepering van hoofsaaklik Afrikaanse skrywers, akademici, uitgewers en ander belanghebbendes. LitNet is die gasheer vir die nuusbrief (http://www.litnet.co.za/). Ons hoofdoel is om spraak- en meningsvryheid teen toenemende bedreiging te beskerm en die belange van alle skrywers en ander woordwerkers…