Om van Oppikoppi te herstel is soos om van jet lag aan te sterk ná daardie lang vlug van Sydney na Johannesburg. Dis egter die moeite werd, veral gegewe die musiek wat ʼn mens daar hoor, die ou vriende wat jy raakloop. Ek het reeds iets genoem oor die baniere met gedigte wat aan die…
Tag: Vusi Mahlasela
Andries Bezuidenhout. Soul ou
Ek luister op die oomblik na een van die mooiste opnames wat nog in Suid-Afrika gemaak is, in 1991 as ʼn demo. Dis eers later, na James Phillips se tragiese dood, vrygestel. Net stem, met klavier of kitaar. Vusi Mahlasela het later ʼn cover van “Africa is dying” gedoen. Tog verkies ek steeds James Phillips…