Breytenbach, Breyten. vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte. (Kaapstad: Human & Rousseau, 2014). Resensent: Heilna du Plooy Is dit belangrik dat daar in Afrikaans soveel digters is wat vir dekades lank aktief bly skryf, selfs as die dekades meer word? Is hierdie verskynsel opvallender in die Afrikaanse letterkunde as in die letterkundes van ander…