Opstanding Drie dae was daar duisternis . . . Alleen, in diep gelatenheid, soos in die sand ‘n suiwer saad wat wag op son en reën, het al Sy sterflikheid stil weggebrand: die swaar en trae slakke van die vlees, sy onrus, vrees, verwarringe en waan, dat Hy, een met die Vader…