Gister, 75 jaar gelede op 28 Januarie 1939, het William Butler Yeats (foto) in ‘n gastehuis, waar hy tuisgegaan het aan die Franse Riviera, gesterf. En om dié dag te herdenk het The Atlantic ‘n berig geplaas oor die drie gedigte van Yeats wat ten tye van sy dood in die tydskrif se uitgawe…
Tag: W. H. Auden
Gisela Ullyatt. Labirinte en Minotaurusse.
Labirint by The Edge Mountain Retreat Die pad Hogsback toe lê ineengerol tussen haarnaalddraaie wat nouliks een voertuig toelaat. Tog duik daar plek-plek die kranksinnigheid van twee voertuie op wat hierdie smal ruimte moet trotseer. Die kronkels is onvoorspelbaar en bosboutrokke met reuse houtstompe kruie voort. As jou voertuig agter een beland, is…
Louis Esterhuizen. W.H. Auden se verlore joernaal gevind …
Groot opgewondenheid heers in die internasionale boekgemeenskap nadat The Independent bekend gemaak het dat ‘n joernaal van W.H. Auden (foto), wat vir dekades as “verlore” geag was, inderdaad gevind is: “Auden, who died in 1973 aged 66, wrote the journal between August and November 1939. It gives an insight into the poet whose works…
Desmond Painter. Grafskrif vir ‘n tiran
Ek kom vanoggend toevallig op hierdie gedig van WH Auden af. Ek plaas dit nie hier om spesifiek ‘n toespeling te maak op die dood van Eugene Terre Blanche nie (hy was immers nooit werklik in ‘n magsposisie nie), maar omdat dit enige vorm van totalitêre, puriteinse politiek (en politici) so skitterend aan die kaak stel….