Ilse van Staden. Waar die oog van stil word. 2016. Protea boekhuis. ISBN: 978-1-4853-0605-4. 57 bladsye. Prys: R150. Resensent: Zandra Bezuidenhout STILTE WAT “GOËLEND ONTGOGEL” In die bundeltitel op die omslag staan die woord “stil” uit in wit letterwerk; dit skep alreeds ’n bepaalde verwagting, soos ook die sagte, stil agtergrond in skakerings van…
Tag: Waar die oog van stil word Ilse van Staden
Nuwe publikasie: Waar die oog van stil word (Ilse van Staden)
Waar die oog van stil word Ilse van Staden Waar die oog van stil word is Ilse van Staden se derde digbundel en is net so keurig afgerond soos haar vorige bundels. Die eerste groep gedigte handel oor die verwerking van verlies en afskeid van die bekende. Dan…