Ek voel of ek van my kop af kan raak wanneer ek hoor van geweld teen vroue, maar dit blyk my dat dit nie nuut is nie. Van die vroegste tye het dit al plaasgevind. Onlangs het ek gelees van Anselm Kiefer (n duitse kunstenaar wat bekend is vir sy werke wat onder andere uit…