oor erflewe in skemertyd ‘n vlugtige skandering van die aandlug al met muskiet- mot- en muggieroetes langs die sonar van ‘n vlermuis op lug en die gemaksug waarmee hulle toesak op takke in bloekombome begin sit tarentale die donkerte deur met brawe geredekawel so vergesel hy die wyfie met sy maskuliene…
Tag: Waldemar Gouws gedig
Waldemar Gouws. met die eerste van die hittegolwe in die nuwe jaar onder vorderende klimaatverandering
met die eerste van die hittegolwe in die nuwe jaar onder vorderende klimaatverandering vroeg oos oor die rûens stoot hy uit rys haas om bloedig te regeer (dis in die gees buig kniel en bid vir die ou bowe-egiptenaars) – die vuursfeer kom op nader nader (nie na die parogiale pale toe nie)…
Waldemar Gouws. ou indrukke
ou indrukke steeds chronies nie rus vir jou siel nie buiten teoreties in ‘n analis se stywe stelsel daar sal ook na stelsels nog baie gekraai word soveel sonne kom tog iewers op want die vrug van die gees is die hele verbeelding ek het ‘n sitplek in ‘n donker kompartement…
Waldemar Gouws. berigte te velde
berigte te velde op die rand van nog ‘n feestyd vra nota bene: hou dié konde in die oog stip reël vier: een uit drie mense in die republiek gaan honger slaap reël ses: twaalfduisend tienermeisies elke jaar is swanger in azania reël agt: seshonderd-en-sestig dogtertjies onder tien het laas…
Waldemar Gouws. (‘n kop vir ‘n kollektiewe soort ietsegeit)
Oom Peet se kamerpil Viagravitas Sit hom geheel in ‘n ander klas Die tante kry skaars gebedaar Want hy vroetel weer aan haar Dis net dit: sy rugbyrug bly so ‘n las! Waldemar Gouws, 22/10/2021
Waldemar Gouws. dat ‘n hond van brak
dat ‘n hond van brak dese varkblom so formeel staan en bewonder! © Waldemar Gouws, 2021
Waldemar Gouws. Uit die donkerte
uit die donkerte en dan weer terug daarin – dis vrouesake (met apologie aan Issa, 1762-1826) © Waldemar Gouws 1/8/2021
Waldemar Gouws. Andrew Geddes Bain (1797-1864). Vertaling in Afrikaans
Andrew Geddes Bain. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Die reis na die Mzimvubu-rivier in 1829 (met apologie aan Andrew Geddes Bain) 12 junie 1829 is vanmôre af na die rivier om seekoeie te skiet daar voor my was cane en mnr. fynn egter al hierdie lieflike…