ons gaan maar aan so … al agt fases van die maan … koekemakrankas! © Waldemar Gouws, 6/8/2021
Tag: Waldemar Gouws haikoe
Waldemar Gouws. Wilger
wilger … wewernes … die argitekswerk hang af van wyfiewysheid © Waldemar Gouws, 6/8/2021
Waldemar Gouws. Drag brandhout
drag brandhout op kop; baba winterhuil vir bors; wie kies ooit dié twee? © Waldemar Gouws 1/8/2021
Waldemar Gouws. Die roosknopkersie
die roosknopkersie by die venster gaan wit oop – vroumense wat tjil © Waldemar Gouws 1/8/2021