Bertolt Brecht. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws Uit die leesboek vir stadsbewoners: Gedig nr. 9 Vier uitnodigings aan ‘n man uit verskillende oorde in verskillende tye 1. Hier is daar vir jou ‘n huis Hier is plek vir jou goed Skuif die meubels soos dit jou pas Sê…