Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Waldemar Gouws vertaling

Guillaume Apollinaire. Vertaling van Frans in Afrikaans

23 February 202223 February 2022 By Versindaba

  Guillaume Apollinaire (1880-1918). Vertaling van Frans in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   Sugte van die kanonnier van Dakar   Dis in die loopgraaf se houthut versluier onder wilgertakke Na aan grys kanonne gedraai na die noorde dat ek droom van die Afrika-dorp Waar ons gedans het waar ons gesing het waar ons seks…

Read More

Guillaume Apollinaire (1880 – 1918). Vertaling in Afrikaans

17 January 2022 By Versindaba

  Annie Playden – Apollinaire se eerste muse     Guillaume Apollinaire. Vertaling van Engels en Frans in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   annie   aan die kus van texas tussen mobile en galveston is daar ‘n groot tuin so vol rose die tuin bevat ook ‘n villa dis self ‘n groot roos  …

Read More

Mike Batt. Vertaling in Afrikaans

7 January 20227 January 2022 By Versindaba

  Mike Batt. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   blínk oë   is dit dalk ‘n soort droom dié wegdryf met die gety al met die rivier van die dood af, volg net die stroom ag, is dit ‘n droom? daar’s ‘n newel oor die gesigseinder heen ‘n vreemde gloed in…

Read More

Bertolt Brecht. Vertaling in Afrikaans

19 July 2021 By Versindaba

  Bertolt Brecht. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   Die sewe lewes van die letterkunde   Dat die letterkunde g’n kruidjie-roer-my-nie is nie, het oral rond rugbaar geword. Hoe dikwels al is sy nie as godin betitel en as heks behandel nie. Die grootbase het haar snags genaai en haar bedags…

Read More

Bertolt Brecht. Vertaling in Afrikaans

9 July 2021 By Versindaba

  Bertolt Brecht. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   Is verdrukking so oud soos die mos   Is verdrukking so oud soos die mos by die visdam? Die mos by die visdam is nie vermybaar nie. Straks is alles natuurlik wat ek sien, en is ek siek en wil ontslae wees…

Read More

Hermann Hesse. Vertaling in Afrikaans.

10 June 2021 By Versindaba

  Hermann Hesse. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   By gaan slaap   Nou dat die dag my moeg het, gaan my vurige verlange vriendelik die sterrenag soos ‘n moeë kind inwag.   Hande, los al die gedoen, voorkop, vergeet die gedink, nou wil heel my bewussyn weg in ‘n sluimering…

Read More

Osip Mandelstam. Vertaling in Afrikaans

24 May 2021 By Versindaba

  Osip Mandelstam. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws   Batyushkov Soos ‘n flaneur met ‘n towerkierie, woon die sagte Batyushkov by my plek – stap af in Zamostie lanings, snuiwe aan ‘n roos, besing die lof van Zafna.   Sonder om in die minste te glo dat iets ons van mekaar…

Read More

Lawrence Ferlinghetti. Vertaling in Afrikaans

8 March 2021 By Versindaba

  Lawrence Ferlinghetti. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws In memoriam Lawrence Ferlinghetti 24 Maart 1919 – 22 Februarie 2021   In Goya se grootste tonele   In Goya se grootste tonele lyk dit asof ons die mense van die wêreld sien juis op die oomblik toe hulle vir die eerste keer…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Wenners van die kompetisie: “Die gees van die avontuur”
  • Stefanus S. Vivier. Reisiger
  • Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon