Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Wallace Stevens

Joan Hambidge. Wallace Stevens en Northrop Frye

26 August 202427 August 2024 By Versindaba

  Die ikonografie van die verbeelding   I In ‘n ander sleutel is die werk van Northrop Frye (1912 – 1991) ‘n Kanadese kritikus en teoretikus. Tekste, volgens hom, verbeeld nie die werklikheid of natuur nie, maar moet eerder benader word as argetipes.     Die invloed van sy werk op Harold Bloom is bekend….

Read More

Joan Hambidge. Derrida en Wallace Stevens

19 August 2024 By Versindaba

  I Jacques Derrida is gebore in 1930 in Algerië en sterf in 2002 weens pankreaskanker. Hy is Joods-gebore en die impak van die Vichy-regering het sy skooljare beduiwel. Hy vertrek na WO II na Parys na die beroemde École Normale Supérieure. Sy studies begin in 1952 met ‘n bestudering van Husserl en Hegel. Dekonstruksie…

Read More

Joan Hambidge. Wallace Stevens en Barbara Johnson

12 August 2024 By Versindaba

    Light the first light of evening, as in a room In which we rest and, for small reason, think The world imagined is the ultimate good.   – Wallace Stevens   I In die boek van Imre Saluszinsky is die Amerikaanse teoretikus, wyle Barbara Johnson (1947 – 2009), die enigste vrou met wie…

Read More

Joan Hambidge. Wallace Stevens en Geoffrey H. Hartman

5 August 20246 August 2024 By Versindaba

  I  ‘n Beduidende leser en teoretikus in die literatuurkritiek is Geoffrey H. Hartman (1929 – 2016). Dit word veral bevestig in Wordsworth’s Poetry (1964) waarin hy die oneindige dialektiek tussen die natuur en verbeelding uitwys. Hy was ook deel van die Yale-skool wat geskryf het oor die hermeneutiek van onbepaaldheid. Al sy boeke staan…

Read More

Joan Hambidge. Wallace Stevens en J. Hillis Miller

30 July 202430 July 2024 By Versindaba

I J. Hillis Miller (1928–2021) was ‘n gesiene Amerikaanse teoretikus en sterf aan Covid in 2021. Hy begin as teoretikus in die Geneefse skool, maar verwerf veral bekendheid aan Yale as lid van die sogenaamde hermeneutiese mafia. In ‘n tyd toe dekonstruksie verkeerd begryp is, het hy gehelp om ingewikkelde konsepte te verduidelik. Hy skryf…

Read More

Joan Hambidge. Wallace Stevens (V)

15 July 202415 July 2024 By Versindaba

  I Ek sou waarskynlik ook met werk oor dekonstruksie en die postmodernisme vir Harold Bloom tot die School of Resentment behoort het. Maar sy invloed op my werk as digter en teoretikus is enorm. The anxiety of influence en A map of misreading is twee tekste waarin ek by herhaling terugkeer. Die hele kwessie…

Read More

Joan Hambidge. Wallace Stevens (IV)

9 July 202411 July 2024 By Versindaba

  I Wannneer ‘n gedig teen sy intensie gelees word of net met ‘n politieke oog beskou word, kan dit sleg boemerang op die leser. Tog lees ons altyd vanuit ons eie verwysingspunte, dikwels onbewustelik. Hierom is daar nie soiets as ‘n objektiewe lesing nie. “There are no texts, only ourselves”, het Harold Bloom opgemerk….

Read More

Joan Hambidge. Wallace Stevens (III)

1 July 20241 July 2024 By Versindaba

  Letter 399 To Hi Simons (January 18 1940) “Obviously, it is not possible to tell what one’s own poems mean, or were intended to mean. On the other hand, it is not the simplest thing in the world to tell what one’s own poems mean, or were intended to mean. I thought of it…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon