Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Walt Whitman

Nini Bennett. Die digterlike en wetenskaplike kinematografie van Terrence Malick

15 April 202216 April 2022 By Versindaba

  Terrence Malick   To be a poet in a destitute time means: to attend, singing, to the trace of the fugitive gods, a task that necessitates eschewing any functional role. The song of these singers is neither solicitation nor trade. – Martin Heidegger   Die digter van Hollywood. Só word die filmmaker, Terrence Malick…

Read More

Gisela Ullyatt. Vir Mary Oliver (10 September 1935 – 17 Januarie 2019).

22 January 2019 By Versindaba

  Junie 2007: die winterson val soos genade op die blokkiesvloer van die zendo (plek van meditasie, afkomstig uit die Zen-tradisie). Dis skuins voor middagete en ’n klein groepie vergader hier vir die laaste sessie van ’n meditasie retreat. Ons meditasie teacher gee haar laaste dharma-praatjie en sluit af met ’n gedig. Sy sê dis deur…

Read More

Wicus Luwes. Dis in die sterre geskryf

17 July 2014 By Versindaba

Foto: Supermaan – Julie 2014 (Bron: http://www.businessinsider.com/supermoon-pictures-july-2014-photos-2014-7) Per geleentheid luister ek na Holst se ‘Die Planete’ in my TV-kamer en ek besef een ding: my TV-kamer is te klein vir hierdie musiek. Ek dink dit moet ongelooflik wees om dit in ‘n groot teater te kan hoor. Ek dink toe verder dat indien ek dit…

Read More

Desmond Painter. Whitman, die digkuns, en die utopiese verbeelding

14 July 20106 September 2013 By Versindaba

Die nuwe semester is op hande en ek moet ‘n honeursmodule in sosiale sielkunde voorberei, maar dit is yskoud in Stellenbosch en ek is nog lui na ‘n paar dae vakansie in die Oos-Kaap. In pleks van werk sit ek dus by my lessenaar en luilees ‘n essay oor Walt Whitman in Octavio Paz se…

Read More

Bronstige Whitman in Moskou

22 October 200922 October 2009 By Marlise Joubert

Op De Papieren Man se webblad lees ek dat Hilary Clinton, die Amerikaanse Minister van Buitelandse sake, onlangs ‘n standbeeld van Walt Whitman in Moskou – van alle plekke! – ingehuldig het. Die burgermeester van Moskou, Yuri Luzhkov, was ook teenwoordig by dié geleentheid. Die ironie is natuurlik dat Walt Whitman as eg Amerikaanse digter ook…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Bester Meyer
  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon