“Fuck all editors.” Ekskuus, dis nie ék wat so lelik praat nie. Ek jok, ek praat so lelik, maar in hierdie geval kom die verwensing uit die hart en pen van Gwen Harwood, ’n (uiteindelik) bekende Australiese digter. Die redakteurs (mans) aan wie sy haar gedigte in die 1950’s en 1960’s gestuur het, het haar…